Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Features
-
RESENSIE | Straw: ‘Janiyah se verhaal is dié van talle sukkelende enkelouers’
Hierdie artikel bevat spoilers oor die Neflix-drama Straw.
-
Sardine Run 2025: The greatest shoal on earth arrives in KZN South Coast
The wait is over! The 2025 Sardine Run has officially burst into action along the KwaZulu-Natal coast, bringing marine mayhem and thrill-seeking action to South Africa’s eastern shores. This year’s […]
-
Hofdrama deur plaaslike skrywer tref winkelrakke
‘n Plaaslike prokureur se eerste boek is entoesiasties ontvang deur Afrikaanse lesers. Dit speel af in in Worcester se hofgange.
-
‘Tronk toe’ om fondse vir sentrum vir gestremdes in te samel
“Kan jy my help met borggeld? Ek is in die tronk!” Inwoners en sakelui het hierdie oproep verlede week gemaak as deel van ‘n fondsinsamelingsprojek.
-
Welcome winter with Alison’s apple tart and a cup of coffee
Few treats beats a slice of freshly baked apple tart with a warm cup of coffee in cold winter weather.
-
Goeie druiwe sorg weer vir goeie wyne vanjaar
Die 2025-wyndruifoes word gekenmerk deur uitsonderlike vruggehalte, danksy volgehoue matige en droë toestande wat druiwe van uitstekende balans, geurkonsentrasie en struktuur gelewer het – kenmerkend van vooraanstaande wynproduksie. Daar word […]
-
Vryheidsdag, maar wie vier saam?
Op 27 April vier Suid-Afrika Vryheidsdag – ‘n dag wat die einde van die apartheid-era en die begin van ‘n demokratiese bestel in 1994 simboliseer.
-
Die bekende Bloubakkie begin op Kerkplein in Worcester
Die bekende groente-en-vrugtewinkel in Kleinmond, die Bloubakkie, het sy begin in Worcester gehad.










