Alle oud leerders van Esselenpark Hoërskool word uitgenooi na die reünienaweek van 17 tot 19 Maart.

Om te registreer, kontak Shayma Fredericks by 073 267 2294 of Ronnie Apollis by 083 556 8510.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article