Die Hoër Tegniese Skool (HTS) Drostdy in Worcester se afdeling kultuur in samewerking met die skool se gasvryheidstudie-studente het ’n tradisionele kookklas aangebied. Die leerders het twee-twee ingeskryf en geleer hoe om bobotie, geelrys en pannekoek met ’n melktertvulsel te maak. Links is Anja Cook en Jesi-Jade Starke (in gr. 8).


Drostdyers leer kook

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article