Die Hoër Tegniese Skool (HTS) Drostdy het op 29 en 30 April aan die Wildeklawer-toernooi in Kimberley by die Hoërskool Diamantveld deelgeneem. Die skool het agt wedstryde gespeel en ses gewen, een het gelykop geëindig en hulle het een verloor. Op die foto verskyn die o.19A-rugbyspan, wat goed ook gevaar het in die toernooi.

Credit: SYSTEM

Drostdy vaar goed in Wildeklawer-toernooi

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article