Die Hoër Tegniese Skool (HTS) Drostdy het 17 skaakspelers gehad wat die naweek van 25 Februarie aan die Kaapse Wynland-proewe deelgeneem het. Baie geluk aan Carla Relling, Ancha Groenewald, Emile Esterhuizen en Alex Snyman wat onder die top-10 in hul ouderdomsgroepe geëindig het. Dell-Maree Nortjé het ook ’n eerste plek in die o. 15-groep behaal.

Drostdy vaar goed by skaakproewe

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article