Die Hoër Tegniese Skool Drostdy se o.16 A- en o.15 A-hokkiespanne het aan die Paarl Gimnasium-hokkie-toernooi deelgeneem. Die o.15 A’s het in die o.16 B-afdeling gespeel en uitsonderlik gepresteer. Hulle het drie van hul vier wedstryde gewen en een gelykop gespeel, asook ’n goue medalje huis toe gebring. Hierdie span het ook nog nie vanjaar ’n wedstryd verloor nie.

Credit: SYSTEM

Drostdy se o.15-hokkiespan onoorwonne

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article