MJ van der Westhuizen, die agtsteman van Worcester se HTS Drostdy, het ’n tweekuns by die ABSA-Wildeklawer-toernooi in Kimberley behaal toe hy as Speler van die Wedstryd teen Welkom Gimnasium asook teen Glenwood aangewys is. Op die foto word sy prys deur Marc Adamson, streeksegmentbestuurder: kommersieel van Absa in Kimberley, oorhandig. Drostdy het Glenwood met 35-12 geklop, maar het vasgeval teen Welkom Gimnasium met 54-28.Foto:


Drostdy se MJ blink uit

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article