Die Hoër Tegniese Skool (HTS) Drostdy se skaakspelers het die skaakseisoen ingewei met ’n vriendskaplike wedstryd teen die Hoërskool Charlie Hofmeyr, waar HTS gewen het en sodoende bevestig het hulle is oorgehaal vir die liga wat voorlê.


Drostdy reg vir skaakliga

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article