Die Hoër Tegniese Skool Drostdy se matriekklas het Vrydag (2 Desember) die skoolbanke verlaat en hul laaste eindeksamenvraestel afgelê. Van links is Luke Bock, Caslynn Gertse, Jo-éke Haas, Jade-Lin Dipper en Nito Le Fleur.Foto: Jana Scheepers


Drostdy neem afskeid van matriekklas

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article