HTS Drostdy se toutrekspanne het by die Suid-Afrikaanse toutrekkampioenskap in Oudtshoorn goed presteer. Vier van die spanne het as Suid-Afrikaanse kampioene uit die stryd getree. Dié spanne is die A-meisiespan (440 kg), meisiespan (480 kg), meisiespan (520 kg) en gemengde span (520 kg). Vier spanne het silwermedaljes verower: die A-seunspan (520 kg), A-seunspan (560 kg), A-seunspan (480 kg) en A-seunspan (600 kg). Nog drie spanne het bronsmedaljes verower: B-meisiespan (440 kg), B-meisiespan (520 kg) en die B-gemengde span (520 kg).Foto:


Drostdy neem voortou by SA toutrekkampioenskap

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article