Bryan Cochrane (regs), ’n gr. 9-leerder aan die Hoër Tegniese Skool (HTS) Drostdy in Worcester, is in die Suid-Afrikaanse binnenshuise o.16-krieketspan opgeneem. Giteau Visagie (ook gr. 9) is as ’n reserwe vir die span aangewys.

Credit: SYSTEM

Drostdy leerders in SA krieketspan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article