Ruben de Kock, ’n gr. 5-leerder aan die Laerskool Worcester-Oos, het onlangs die eerste keer op sy nuwe 85cc-veldfiets aan ’n wedren deelgeneem en terselfdertyd die leukemie-lyer Christiaan Neethling ondersteun deur sy oranje strikkie te dra.

Ruben jaag vir Christiaan

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article