Die Hoërskool Montagu kondig met trots aan dat drie van hul atlete Boland-kleure verwerf het. Van links is Peter Wayne Soldaat (Boland-kleure in verspring vir seuns o. 17), Zack Roos (Boland-kleure in diskus en gewigstoot vir seuns o. 14), en Gerhard Beetge (Boland-kleure in spiesgooi vir seuns o. 14).


Drie Montagu-atlete verwerf Boland-kleure

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article