Die Breederiviervallei en Witzenbergstreek was Maandagoggend omgeskep in ’n winter-wonderwêreld met grootskaalse sneeuneerslae – die swaarste van die afgelope winter, en dit in die lente. Links is ’n pragtige foto wat met die hulp van ’n hommeltuig vanaf Kerkplein in Worcester geneem is.Foto: Johan Olivier


Die ‘wit’ in Witzenbergstreek

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article