Hoërskool De Villiers Graaff in Villiersdorp het hul hoofleiers vir 2023 aangekondig. Van links is Mosebetsi Moseki (hoofmeisie), Ekhard du Toit (onderhoofseun), Jade Davids (hoofseun), en Abigail van der Linden (onderhoofmeisie).


De Villiers Graaff stel hoofleiers bekend

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article