Clayton de Villiers het sy 60ste verjaarsdag gevier deur in die gemeenskap terug te ploeg deur ’n sopkombuis saam met die NWO Global Community Project in Avianpark te hou. Die sopkombuis is by die International Liquor Store in Durbanstraat opgerig, waar De Villiers die bestuurder is. Van links is Ismael Sahabodien, Sonetia Adams, Clayton de Villiers en Stancy Maans.

Credit: SYSTEM

Clayton gee terug op sy verjaarsdag

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article