Die Golden Valley Casino in Worcester het gaan aanklop by die Little Rascals-dagsorgsentrum in Esselenpark op die afgelope Dinsdag se Mandeladag, waar opvoedkundige speelgoed aan die dagsorg oorhandig is. Barmhartige personeel by die Golden Valley Casino het meer as R12 000 ingesamel om van dié projek ’n sukses te maak. Die Golden Valley-span het ook Esselenpark-dagsorgsentrum besoek, waar hulle hierdie kinders se perseel opgekikker het met ’n nuwe laag verf.Foto: Jana Scheepers

Golden Valley Casino gee terug op Mandeladag

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article