Caleb Phillipus (gr. 6) van Worcester Primêre Skool het die afgelope naweek aan die Noord-Boland-atletiekbyeenkoms in Worcester deelgeneem. Phillipus het ’n eerste plek in die seuns o.12-1 200 m losgehardloop, asook die verspring vir seuns o.12 gewen. Hy was die naaswenner in die 100 m-item vir seuns o.12. Op die foto hardloop hy in die 1 200 m-item.Foto: Jana Scheepers


Caleb skitter in talle items

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article