Die Hoërskool Hexvallei in De Doorns pronk met vyf laerskoolseuns wat aan die onlangse Boland-atletiekkampioenskap in die Dal Josafat-stadion in die Paarl deelgeneem het. Van links staan Elnico Jeftha (o.10-aflos), Junaid Pietersen (o.10-aflos), Jordan Saunders (o.10-aflos), Jadrian Plaatjies (o.10-aflos) en Jaydon Piekaan (o.13-hoogspring).

Hexvallei-leerders ding in Boland-kampioenskap mee

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article