Sasko Worcester Bakkery was Maandag by Esselenpark Primêre Skool, waar verteenwoordigers van die bakkery leerders onder meer geleer het oor padveiligheid en hulle ook oor boeliegedrag toegespreek het. As deel van Sasko se Siasizana Projek – wat uitsluitlik daarop gemik is om speelterreine by skole op te knap – gaan dié bakreus binnekort ’n speelterrein van R10 000 by die skool kom aanlê. Esselenpark Primêr is een van 24 skole in Sasko se afleweringsgebied wat vir die speelterrein benoem is.Foto: Enrico Claassen


Brode gaan vir speelplek betaal

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article