Die Sanlam-Boland-o.16- Grant Khomo-span het ’n goeie openingswedstryd teen die Goue Leeus gespeel (telling 21-16). Worcester se HTS Drostdy het 11 spelers in die span en Worcester Gim twee spelers. Drostdy se haker, JP Lotriet, is boonop ná die wedstryd teen die Goue Leeus in Gqeberha as Sanlam se “Confident Player of the Match” aangewys. “JP was stormend op die aanval en ’n yster op verdediging. Die hoofafrigter van die Boland se o.16-span, Jeffrey Fransman, het gesê JP het ’n harde-werk-en-gee-nooit-op-nie-houding.


Bolandse span seëvier

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article