Die Boland-rugbyunie het onlangs sy nuwe bestuur vir die termyn 2023 tot 2027 verkies. Van links is Philip Humphreys, Elroy Matthys, Nigel Ranchord, Burton Niemand, Bennie van Rooi (president), Patricia Vorster, Willie Small (visepresident), Demas Fortuin, Liaan King, Geduld Veldsman en Craig Volmoer. Pat Marang en Danver Olsen was afwesig toe die foto geneem is. Foto:

Credit: SYSTEM

Boland-rugbyunie kies nuwe bestuur

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article