Die Kings of Steyn Foundation, ’n organisasie sonder winsbejag, het Donderdag 25 April bejaardes in die gemeenskap met ’n ete en praatjie deur verskeie belanghebbendes getrakteer. Die burgemeester, Antoinette Steyn, tesame met gassprekers van die polisie, die departement maatskaplike ontwikkeling, die brandweer, die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit en die gemeenskapspolisiëringsforum het die bejaardes oor hul regte ingelig en ook veiligheidswenke met hulle gedeel. Foto’s: Tamsyn Jantjies


Bejaardes oor hul regte ingelig

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article