Talle bejaardes is ter viering van Wêrelddag teen Bejaardemishandeling op 15 Junie na ’n praatjie in die Worcester-stadsaal genooi. Verskeie sprekers van die departement van justisie, die departement van maatskaplike ontwikkeling en die departement van gesondheid het die bejaardes ingelig oor hul regte en watter stappe hulle moet volg as hulle fisiek, emosioneel of selfs ekonomies misbruik word. Foto: Tamsyn Jantjies


Bejaardes in stadsaal byeen

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article