Worcester-atletiekklub hou op Donderdag 8 Februarie ’n algemene spesiale vergadering om 18:30 by die klubhuis by De la Bat-swembad.

Alle belangstellendes word genooi om dit by te woon.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article