Die Mini-matriekafskeid van die Laerskool Waveren was vir die tweede jaar ’n reusesukses en ná die wiskunde-onnie se motiveringsboodskap is hulle slaggereed vir die hoërskool. Bo is van hulle saam met die wiskunde-onnie. Van links is Edeline Valensky, Roslin Petro, Allistacia Booysen, Juffrou Lizette Booys, Gizla October, Raymia Vlotman en Lorelle Myburgh.Foto: Peter Luitjies


Afskeid, en ’n nuwe begin

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article