Op 19 Oktober lei alle paaie na Mega Oval ressiesbaan by Kleinplasie op Worcester wanneer nie net die nuwe seisoen se tweede rondte in die klubkampioenskap plaasvind nie, maar oor Mega Oval se kankerwedren. Alle petrolkoppe woed uitgenooi om die heerlike aand op Megaoval te geniet. Vir meer inligting, besoek: www.megaoval.com/enter
Adrenalien langs die renbaan
|
Share this post:





