Die Esselen-biblioteek het Wonderland-dagsorg Maandag vir hul Mandeladag-uitreiking besoek. Elke kind het ’n warm bord kos en ’n bederfpakkie gekry. Dit was ’n geseënde dag. Veels geluk, Madiba!

Dagsorgkinders vier saam aan Madiba se dag

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article