Worcester Gimnasium se atlete het Woensdag 5 Februarie aan die Hoërskool Hugenote se atletiekbyeenkoms in Wellington deelgeneem. Tagtig atlete het deelgeneem en die skool het 72 medaljes teruggebring huis toe, waarvan 41 goues was.

Medaljes by dosyne!

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article