Roseline Philander, ID 860318 0229 083, word gesoek in verband met haar sewejarige seun. Hy bevind hom op Wolseley. Roseline bevind haar vermoedelik in die Rawsonville-omgewing.

Kevin Morkel, die pa van die kind, word ook gesoek. Hy bevind hom vermoedelik in die Breërivier-omgewing.

Kontak Sophia Louw dringend by 079 915 5145 of Badisa se kantoor op Wolseley by 023 231 1704 met inligting.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article