Die Weskusskool is trots op sy atlete wat tussen Vrydag 13 en Saterdag 14 Maart aan die LSEN Wes-Kaapse atletiekbyeenkom in Stellenbosch gaan deelneem. “Ons is ongelooflik trots op jul harde werk en toewyding. Sterkte met die voorbereiding. Ons staan agter julle,” voeg die skool by.

Weskusskool trots op sy atlete

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article