In geval van diere in nood of as jy bereid is om as vrywilliger by ‘n dierewelsynsorganisasie te help, bel jou naaste tak:
• Langebaan Animal Care 083 396 7198
• Saldanha Animal Care 082 921 0233
• Swartland & Weskus-dierebeskermingsvereniging 022 492 2781
• CARE St Helenabaai 064 528 2001
• Velddrif Animal Care 074 167 1039
• Hopefield Animal Care 072 297 2222
• Leaps 083 734 7865
• Langebaan Fluffy Homes Melinda 083 532 7753.





