Dié 43 sakkies tik, 6 halwe Mandrax-tablette, 16 kwart tablette en 29 sakkies dagga is by Viron Smith (34) van Nuwerus gekry. Sy is op Vrydag 1 Augustus omstreeks 06:40 in Bitterfontein aangekeer vir handel in dwelms. Smith het op Maandag 4 Augustus in die landdroshof in Vanrhynsdorp verskyn. Foto: SAPD

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article