Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Vermaak
-
Rock-teater open sy deure
Die lewendige musiek- en onthaalvenue langs die gewilde Plaasmol-padstal naby Hopefield is herdoop na die West Coast Rock Theater*, en is einde Junie met ’n vertoning deur ’n verskeidenheid kunstenaars bekend gestel.
-
-
Philip bring Neil Diamond van Pretoria af Weskus toe
Die akteur, sanger en liedjieskrywer Philip Moolman het bekendheid gewerf vir sy romantiese hoofrolle in Egoli, Die Prins Van Pretoria en Sonkring, en is ook ’n mede-stigter van die gewilde Blou Hond-teaterrestaurant in Pretoria, waar van die beste p
-
-
-
Gewilde reeks gou op kykNET
Waldimar Pelser, M-Net direkteur, het by die jaarlikse verkoop-samekoms van die MultiChoice-groep aangekondig dat kykNET (DStv-kanaal 144) die plaaslike regte vir ’n nuwe verwerking van die visueel skouspelagtige en oorspronklike realiteitskompetisie
-
Danswerk bied blik op harde werklikheid
New Hope bied die toneelstuk Moffies in die wêreld aan op Vrydag 30 Junie in die Louwville-gemeenskapsaal.
-
-
-
WCYO on at Koelkamers
The West Coast Youth Orchestra (WCYO) performed at the third annual Classical Koelkamers Festival on Friday 16 June. In celebration of Youth Day the young ones showcased their musical talents.








