Die personeel van die Hoedjiesbaai-hotel het Vrydag (4 Augustus) met die bekende sanger Emo Adams skouers geskuur. Emo en die Take Note Band het by dié hotel opgetree. Volgens gaste het hy en die band gewis ’n indruk gemaak. Gaste sê dit was ’n fantastiese aand vol vermaak. Saam met Emo is Aisha Solomons, Nezea Smook, Dolfie de Bruin, Jenny Mostery en Sharon Scott (voor).

Emo en kie verseker pret en vermaak by Hoedjiesbaai

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article