The Rockettz New Generation het Vrydag 1 September hul eerste verskyning by Die Koelkamers onder hul nuwe naam gemaak. Dit was met ’n stampvol teater ’n aand van sing, dans en pret. Jan Malan, mede-eienaar van Die Koelkamers, sê die vertoning was een van die hoogtepunte vir hulle vanjaar. Die gehoor was veral vol Paternoster-inwoners, wat groot aanhangers van die groep is. “Met Manuel Losper aan die spits gaan The Rockettz New Generation seker maak dat hulle nog ’n paar dekades sal voortleef,” sê Malan. Foto’s: Noluvu Ludidi

‘Nuwe’ Rockettz tree op

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article