Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Vermaak
-
Nadine laat gehoor sing en wikkel
Sonder om ’n woord oor te slaan, staan sy grasieus van haar knieë af op en hou aan sing terwyl almal in die gehoor hulle net kan indink hóé seer haar twee knieknoppe moes wees.
-
Mandjiedans in gemeenskapsaal gehou
Die Langebaan Stars-gimnastiekklub en Langebaan-jukskeiklub hou Vrydag 29 September ’n mandjiedans in die Langebaan-gemeenskapsaal.
-
-
Emo en kie verseker pret en vermaak by Hoedjiesbaai
Emo en kie verseker pret en vermaak by Hoedjiesbaai
-
-
LAC SpringFest next month
Langebaan Animal Cares’ (LAC) SpringFest event is set to take place on Saturday 2 September.
-
-
-
-
Sauvignon blanc se beste gesoek
Nadat ’n rekordgetal – 152 – Suid-Afrikaanse sauvignon Blanc-wyne in die onlangse Concours Mondial du Sauvignon meegeding het, kan produsente nou in die jaarlikse FNB- Sauvignon Blanc- SA Top-10-kompetisiehul slag wys.








