Uitstappie na Darling Cellars: Dwarskersbos-span geniet prettige dog leersame dag

Uitstappie na Darling Cellars: Dwarskersbos-span geniet prettige dog leersame dag


GEBORGDE INHOUD|| Die span by Soverby Lapa Dwarskersbos het onlangs ‘n welverdiende ruskans gehad en die koers gekies na Darling Cellars en Darling Brew vir ‘n leersame, dog prettige uitstappie waar hulle ‘n slag kon agteroorsit en ontspan terwyl hulle meer oor die verskeidenheid wyne en biere op aanbieding uitgevind het. Die personeel het die dag terdeë geniet en bedank almal vir hul gasvryheid en moeite om die dag besonders en spesiaal te maak.
NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 July 2026
    Weslander E-Edition – 30 July 2026

Gift this article