Karitas Spesiale Skool bied Vrydag 17 Mei ’n uitreik-kliniek aan.
Die publiek word genooi om dit by te woon. Die spraak- en arbeidsterapeut sal terapeutiese insette deel en verpleegkonsultasies word aangebied.
Die uitreik-kliniek duur van 09:00 tot 12:00. Maak seker om vroeg daar te wees.




