Drie van die Hoërskool Hopefield se netbalspelers is vir die volgende Wes-Kaap Sone 1-spanne gekies – links is Surie Kotze (o. 18), Tessmia Pharo (o. 18) en Mia Carolus (o. 16). Hulle speel môre (Vrydag 10) en Saterdag 11 Mei in die finale Wes-Kaapse proewe.

Drie kom al ver in netbal

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article