Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Honde glip by erwe uit, hetsy dit nou ‘n dorpserf of ‘n kleinhoewe se omheining is. As honde kan, sal hulle avontuur kies. Wat egter op Vredenburg gebeur het, is…
• Vermeende Kaapse vragmotorkapers naby Citrusdal vasgetrek: Geluk met jul vinnige optrede, manne. Meer van hulle moet so vasgetrek word. – Elna van Schalk • Vlootoffisier wat vrou in Saldanha…
Dit is Augustusmaand . . . die maand waarin ons die rol wat ons vroue in ons lewens speel, vier. Ek hoop van harte dat ons vroue Vrouedag op Saterdag 9 Augustus as spesiaal…
Die woorde “die gemeenskap” word so baie keer gebruik om vaagweg na sekere dele of groeperinge in die Weskus te verwys. As ‘n wyksraadslid dit gebruik, verwys dit dikwels na…
Marinda Engelbrecht van Marinda Kook-faam se ma het graag ertjies en geelrys bedien. Probeer gerus dié basiese resep. Marinda se bobotie Bestanddele: Metode: 1. Sit die brood in ‘n diep…
The all-new Pick n Pay asap! app offers fast grocery delivery, smart shopping features, and unlimited free delivery with the code TAPFRESH.
The all-new Pick n Pay asap! app offers fast grocery delivery, smart shopping features, and unlimited free delivery with the code TAPFRESH.
Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) gee ons elke week ‘n kleurryke beskrywing van ongewone Afrikaanse woorde of idiomatiese uitdrukkings. Vandeesweek se woord is: lusifer s.nw., lusifers (verouderd). Ook…
Die ses maande in die aanloop tot verkiesings het al kenmerkende gebeurtenisse, soos protesaksies oor behuising of dienslewering, én besoeke van politici. Met die onlangse opsetlike brand op die splinternuwe…