Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
A strengthened focus on structured youth sport development is gaining momentum across the West Coast, led by Altho+ Sport Management NPC. Founded by Alfredo Barends, the organisation champions access, mentorship,…
Die personeel van Diazville Primêr het onlang wit ter ondersteuning van bewustheid van vermiste persone in die land gedra.
Diazville Primêr sê die vriendelikheid en ondersteuning sal ‘n betekenisvolle verskil in die lewens van hul leerders maak.
In Diazville en Paternoster het die brande op Woensdag 28 Januarie plaasgevind en op Vredenburg twee dae tevore.
‘n Rugbywedstryd het vir die jong Leandro Jantjies op ‘n tragedie uitgeloop. Dié 13-jarige van Diazville is verlede maand (Saterdag 25 Oktober) in ‘n skolerugbywedstryd ernstig beseer. Volgens sy pa,…