Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
’n Vroeë oggend se visvang op die Bergrivier het op 2 Januarie ’n onverwagse wending geneem toe Alan Kessell, ’n plaaslike visserman en natuurliefhebber, op ’n ernstig beseerde bloureier afgekom…
Die Bergrivier-munisipaliteit het weer sy merk op die nasionale verhoog gemaak – hierdie keer by die gesogte nasionale goeie bestuurstoekennings, wat in Oktober by die Gallagher-landgoed in Johannesburg gehou is.…
Oop toiletgate op ‘n stuk oop grond net agter Noordhoek bekommer ‘n inwoner van Velddrif. Dié inwoner is van mening dat hierdie oop gate ‘n gevaar vir kinders in die…
Iets wat inwoners van Velddrif lank gevrees het, het ‘n werklikheid geword: dat iemand gaan seerkry op die verwaarloosde kaaie in en om die Bergrivier. Die verdrinking van die 13-jarige…
Die vraag oor hoeveel dit werklik kos om in verskillende munisipaliteite te woon, hou my lankal besig. My gevoel was nog altyd dat plaaslike regering in Suid-Afrika duur is –…
Die Weskus Distriksmunisipaliteit (WDM) het onlangs sy begroting vir die 2025/2026 finansiële jaar ter tafel gelê, ten spyte van aanhoudende ekonomiese uitdagings en beperkings op plaaslike regeringsvlak.