Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
-
-
-
Kwaaivriende ná omkeer teen halftyd
Langebaan het sy vriendskaplike wedstryd Saterdag 16-25 teen die besoekende Wesbank verloor nadat die tuisspan rustyd 10-7 voor was.
-
KFC Mini-Cricket restarts
The KFC Mini-Cricket Provincial Festivals will resume for the 2021/22 season.
-
-
Netbalproewe
Die Weskus-netbalfederasie het die afgelope naweek suksesvolle Wes-Kaap-netbalproewe by die White City- veeldoelige sentrum in Saldanha gehou.
-
Young Hears breek Darling-harte
Darling het Saterdag die “Grafkelder” in Pella besoek vir sy tweede vriendskaplike wedstryd van die jaar teen Young Hearts.
-
Borgskap om 25 jr van Veldrrif-krieketklub te vier
Borgskap om 25 jr van Veldrrif-krieketklub te vier
-
Brons vir Weskus-jukskeispelers
Jukskeispelers van die Weskus het Saterdag 5 Februarie vir die eerste keer as Weskus- jukskeidistrik aan die M.P. Prinsloo-toernooi in Beaufort-Wes deelgeneem.








