Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Plaaslike span na SA’s
Plaaslike potspelspelers het van 23 tot 30 April meegeding om gekies te word om die Weskus-streek by die Suid-Afrikaanse potspelkampioenskap te gaan verteenwoordig.
-
Pato verras met 18-13
Paternoster het Saterdag gewys geen span hoef net op te daag om op sy tuisveld te wen nie toe hy Vredenburg 18-13 geklop het.
-
Salkoriane-meesters wys hulle is kaatjie van die baan
Die atlete van die Salkoriane-atletiekklub was onder die Weskussers wat onlangs by die SA meesterskampioenskap uitgeblink het.
-
Velddrif het nou eie skietbaan
Weskussers kan nou uitsien na die Velddrif-skietbaan en -leersentrum wat sy deure Maandag 21 Maart geopen het.
-
Saldanha storm voort
Saldanha het Saterdag op sy tuisveld die besoekende Velddrif 50-13 in die twee spanne se Boland-grootuitdaagbekerwedstryd afgeransel.
-
Getye: Saldanhabaai (Langebaan-strandmeer +40 minute)
Getye: Saldanhabaai (Langebaan-strandmeer +40 minute)
-
Bergrivier Easter tourney successful
“We have a massive sporting community in Bergrivier Municipality.”.
-
Twizza-stryd vorder goed
Die Weskus-netbalfederasie se Twizza-kompetisie het Saterdag 7 Mei in Moorreesburg by die Gene Louw-netbalbane, die federasie se hoofkantoor, begin.
-
-
Langebaan laat bal val
Langebaan het Saterdag sy kanse om steeds onoorwonne in die Boland-grootuitdaagreeks te wees, in sy wedstryd in St. Helenabaai weens swak dissipline weggegooi.









