Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Sokker is sy lewensdroom
’n Sokkerspeler van Hopland, Saldanha, het die geleentheid van ’n leeftyd gekry om in Spanje te gaan sokker speel.
-
Weskus-vroue deur na SA’s
Die balle het onlangs behoorlik die praatwerk gedoen toe die Weskus-streek se vrouespan na die SA Nasionale Potspelkampioenskap deurgedring het.
-
-
Netbal-kliniek wys groot talent by Velddrif se jeug
Jeugdag is verlede Donderdag op die netbalbaan danksy die Velddrif-netbalklub gevier.
-
Agterbaaiers weer stert in die lug
Met die eerste ronde van die Boland-rugby-Grootuitdaagbekerreeks nou agter die rug, loop die Agterbaaiers steeds stert in die lug.
-
Don mik vir Springbokke
Harde werk, toewyding en deursettingsvermoë het Donovan Don geplaas waar hy vandag is.
-
Posduif-uitslae
Uitslae van die Saldanha-posduifklub, duiwe gevlieg Saterdag 11 Junie, van Laingsburg af:.
-
Netball Fridays launched
Netball Fridays are here. In the run up to the 2023 Netball World Cup Premier Alan Winde and Minister Anroux Marais launched Netball Fridays on Friday (10 June).
-
St. Helenabaai nou alleenvoorloper in Weskus
Met nog een wedstryd oor in die eerste ronde is St. Helenabaai nou die alleenvoorloper op die punteleer in die Weskus-streek nadat die span Saterdag Young Hearts met die kous…
-
Warm stryd op rugbyveld
Vredenburg het Saterdag sy derde plek op die punteleer met ’n goeie bonuspuntoorwinning behou toe die span Piketberg 32-17 geklop het.








