Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
-
Darling wen tweede toernooi
Die Velddrif-krieketklub het die tweede agtereenvolgende jaar ’n ses-aan-’n-kant-kriekettoernooi by Smitpark aangebied.
-
T20-einde uitgestel
Die einde van die T20-krieketseisoen is nog nie verby nie nadat die eindstryd tussen die Krewe en Worcester uitgestel moes word.
-
Weskus-potspelliga – wenners laat balle praat
Die balle het onlangs behoorlik die praatwerk gedoen toe die laaste ronde van die Weskus-potspelseisoen vir 2022 beslis is.
-
Weskusser vang bielie in Namibië
Visvang is in die De Wits se bloed en ’n onlangse Namibiese avontuur het so reg in hul kraal gepas.
-
Getye: Saldanhabaai (Langebaan-strandmeer +40 minute)
Getye: Saldanhabaai (Langebaan-strandmeer +40 minute)
-
Veterane speel eindstryd by Langebaan Country Estate
Die eindstryd van Weskus Rolbal se veterane-liga is onlangs by Langebaan Country Estate (LCE) se bane gespeel.
-
-
-
Beste Weskus-atlete vereer by jaarlikse prysuitdeling
Verskeie Weskus-atlete is onlangs by die Boland-meesters se jaarlikse atletiekprysuitdeling by die Drakenstein-gevangenis vereer.









