Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
-
Salkoriane bied gewilde waatlemoen-sportfees aan
’n Dag van feesvieringe en pret het Vrydag 3 Februarie by die Salkoriane se gemeenskapsportfees plaasgevind.
-
-
Kolwe klap in Weskus-krieket
Plaaslike krieketspelers het die naweek verskeie wedstryde aangepak met sommige wat vasgeval en ander wat geseëvier het.
-
Weskus-familie kán gooi
Een ding van die Hansens is seker – dié Langebaan-familie kán jukskei speel.
-
Getye: Saldanhabaai (Langebaan-strandmeer +40 minute)
Getye: Saldanhabaai (Langebaan-strandmeer +40 minute)
-
Netbal maak buiging by die Super 8-Paastoernooi
Die 2023-Wêreldbeker-netbaltoernooi word in Suid-Afrika aangebied en die netbal-aksie by vanjaar se Transnet Saldanha- Super 8-Paastoernooi sal gewis ’n voorsmakie van dié geleentheid bied.
-
Jukskeiers maak indruk
Die Weskus se jukskei-spelers het die afgelope naweek na Beaufort-Wes gereis om aan die gesogte M.P. Prinsloo-toernooi deel te neem.
-
Mamre is die 7’s-‘darling’
Mamre het Saterdag in Darling bewys hulle is die “darling” van 7’s-rugby toe die span van Kenny Stadler in hul vierde agtereenvolgende eindstryd gespeel en hul derde titel gewen het.
-
Mamre bo in gelyke stryd
Dit was Saterdag só naby – maar tog ook so ver – vir Mamre se 7’s-rugbyspan, wat aan die Wesbank-7’s-toernooi deelgeneem het.






