Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Net stomp naels bly oor vir Tigers
Die Saldanha Tigers het Saterdag in die Streekuitdaagwedstryd van die Boland-rugby-unie Coronations in Kalbaskraal besoek. Coronations het egter die Tigers in ’n klipharde en taai wedstryd met 15 punte teenoor…
-
Langebaan-atlete presteer
Die Boland-atletiek-landloopkampioenskap het Saterdag (10 Augustus) in snerpende koue en reën in die Daljosafat-stadion in Paarl plaasgevind.
-
Langebaan stel teleur
Langebaan het Saterdag in Mamre met 16-18 teen die Groen Truie van Mamre vasgeval. Die besoekers was rustyd 6-3 voor, maar kon nie die uitklophou plant nie.
-
Streepsuiker!
Saldanha Tigers het Saterdag (3 Augustus) in die streekuitdaagwedstryd van die Boland-rugby-unie die Zebras van Piket-Bo-Berg op Diazpark met 40 punte teenoor 17 geklop en sodoende die Zebras streeploos terug…
-
Boland Rugbyliga: Vredenburg se spanne probeer moedig
Vredenburg het Saterdag op die grafkelder die tuisspan in nat en winderige toestande met 17-10 geklop en sy tweede plek op die punteleer verstewig.
-
-
Saldanha Tigers vee Darling se Young Tigers van die veld
Saldanha Tigers het Saterdag die Young Tigers van Darling op hul tuisveld in ’n streekuitdaagkompetisie van die Boland-rugbyunie met 25-10 geklop.
-
Weskus-gimnaste skitter
Die gimnaste van Azure-gimnastiekklub het op Saterdag 20 en Sondag 21 Julie aan die Wes-Kaapse kampioenskap in Stellenbosch deelgeneem. Die klub het vyf goue, drie silwer- en 10 bronsmedaljes gewen.
-
Grootuitdaagreeks hervat, met uitspele wat reeds wink
Die Boland-Grootuitdaagbeker-rugbyreeks word die naweek hervat nadat die Boland Unie wedstryde weens gure weersomstandighede uitgestel het.
-
Agterbaaiers skitter
Hulle is bestem vir groot dinge op die rugbyveld, en onder die regte leiding het spelers uit die Agterbaai nou hul oog op die groen en goud.







