Kinders van Akasiastraat, Louwville, kan hul speelpark ná ‘n lang wag weer geniet. Volgens Sakkie Mentoor, ‘n inwoner van Vredenburg, het die ouers van die gemeenskap ingespring om die speelpark mooi te maak. Die parkie is verfraai met plante wat nuwe lewe bring. Mentoor sê nog speelgeriewe sal verwelkom word asook nog plante. Hy sê ook dat die gemeenskap staan reeds gereed om die parkie self skoon en in stand te hou.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article